We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.

Ek is Terug (single)

by CHRIS J MOCKE

/

about

Opgeneem by Lutherville ,Veekraal

lyrics

Ek is Terug

Die misreen kom deurdringend ,Deur die bergbos
My kop raak redelik huilerig ,verlangend
Ek hoor die mense praat sulke mooi goete ,van hierdie plek
Maar ek weet ,want die berg ,is my huis

Vir so lank ,was ek weg
Vir so lang tyd ,maar ek's weer terug

Die sonbesie maak sy huisie ,in die geelhoud boom
Die paaie permanent bedek ,met mos
Partykeer wens ek die hele wereld ,was net een groot bos
Ek's n mens ,en ek weet ,hoe dit is

Vir so lank ,was ek weg
Vir so lang tyd ,maar ek's weer terug

Vir so lang tyd van my lewe ,was ek in die stad se gemors
Vir so lank ,maar nou's ek terug ,in die berg

credits

released January 14, 2021
Chris J Mocke: Musiek en Lirieke
Catherina Mocke: Stem
William Taylor: Omslag ontwerp

license

all rights reserved

tags

about

CHRIS J MOCKE Tzaneen, South Africa

contact / help

Contact CHRIS J MOCKE

Streaming and
Download help

Redeem code

Report this track or account

If you like CHRIS J MOCKE, you may also like: